Sal julle vir ons bid asseblief

Go down

Sal julle vir ons bid asseblief

Pos  Spikkels on Tue Mar 02, 2010 8:07 am

Ekt gisteraand my laaste clomid pilletjie gedrink, ek gaan more gynie toe om follicles te meet, as dit die regte grootte is kry ek 'n ovulasie trigger inspuiting en 36uur later word ml se spermpies direk in my baarmoeder in gedeposit hehehe.

Bid asseblief dat dit sal werk, dat ek swanger sal word.

baie dankie.
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Sal julle vir ons bid asseblief

Pos  Juan-se-koei on Wed Mar 03, 2010 1:27 pm

Baie sterkte Spikkie, ek hou alles gekruis vir julle!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.