Buffelspoort - ek kannie wag nie

Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  Juan-se-koei on Fri Feb 19, 2010 12:11 pm

Ons gaan volgende naweek Buffelspoort toe, ek kan regtig nie wag nie, die kids gaan dit so geniet en ek wil net gaan relax en baljaar innie swembad!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Re: Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  everfresh on Mon Feb 22, 2010 7:58 am

eks skoon jaloers, julle moet dit geniet hoor!!!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Re: Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  Spikkels on Mon Feb 22, 2010 1:31 pm

ooooh lekker, eks sommer jaloers, ek wens ons kon ook biekie weggegaan het! Dis so moeilik met al die honde
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Re: Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 22, 2010 1:36 pm

My skoonma hulle kom bly vir die naweek in ons huis om na my diere om te sien. Dan kan ek rustig die naweek geniet want dan weet ek my honnies en kieties is versorg!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Re: Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  Spikkels on Tue Feb 23, 2010 8:06 am

ons gaan die naweek thabazimbie toe, dan gaan die kleintjies by my ousie bly en sy sal elke oggend en aand die grotes gaan kos gee.

Gelukkig is sy daar, sys lief vir hulle en kyk mooi na hulle.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Re: Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  Juan-se-koei on Tue Feb 23, 2010 11:46 am

Solank daar net iemand is wat 'n ogie oor hulle kan hou. My honde is bederf, hulle slaap in die huis saans, so daar moet iemand wees wat hulle kan inlaat - LOL
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Buffelspoort - ek kannie wag nie Empty Re: Buffelspoort - ek kannie wag nie

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.