Baba in femina omgeruil

Go down

Baba in femina omgeruil Empty Baba in femina omgeruil

Pos  Spikkels on Wed Feb 17, 2010 11:38 am

Jis julle, hiers 'n vroutjie wie se perde hier op my sm hulle se plot rondloop. Sy kom elke nou en dan biekie kuier sys baie nice.

Hulle het nie 'n mediese fonds nie en sy wou nie staatshospitaal toe gaan nie, sys bang gewees iets gebeur, hulle betaal toe die R30 000 odd vir die kraam by femina.

Die babatjie is vir haar gegee en syt twee voedings al vir die kind gegee (geborsvoed) toe die pead kom toe maak hy die baba oop, weer toe, en weer oop en se vir Alrika, jyt mos 'n seuntjie gehad ne? Die baba was in 'n blou wiegie met 'n blou kaartjie en het alrika se blou kleertjies aangehad. Sy se toe ja hoekom, toe se hy, dis 'n dogtertjie hierdie!!!!!!!!!

Hulle is toe almal frantic en kry toe haar seuntjie by 'n ander vrou (die mamma van die dogtertjie) fok julle, as dit 'n seuntjie was het hulle nooit eers geweet nie, hulle sou huistoe gegaan het met iemand anders se kind.

Die ander ma het ook haar baba geborsvoed, almal moes nou gaan vir aids toetse etc. Sy se dit was vreeslik traumaties vir haar gewees, en sy se die klein dogtertjie het nogal soos haar eerste kind gelyk, selle dimpel in haar ken, so as daai 'n seuntjie was sou sy nooit onraad vermoed het nie.

Ek sal mal word hoor!!!

Al julle swanger koeie - julle mans moet daai kleintjies soos 'n valk dophou sodra hy uit julle maag gehaal word!!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Baba in femina omgeruil Empty Re: Baba in femina omgeruil

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 17, 2010 12:28 pm

Goeste genade, hoe die hel?? Gelukkig tag hulle die babas direk na geboorte by Unitas en jou baba is heeltyd by jou terwyl jy in die herstelkamer is en as jy saal toe gaan, dis flippen scary!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Baba in femina omgeruil Empty Re: Baba in femina omgeruil

Pos  everfresh on Mon Feb 22, 2010 8:01 am

Dis onaanvaarbaar!!!!!!!!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Baba in femina omgeruil Empty Re: Baba in femina omgeruil

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.