Goeie MORE!!!

Go down

Goeie MORE!!! Empty Goeie MORE!!!

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 7:55 am

Hello julle outjies!!

Hoegaanit met almal van julle? Ekt vanoggend my drie scotties ingevat om geskeer te word, ek sal vanmiddag 'n foto vir julle neem en maandag kom opsit, hulle lyk moer cute as hulle so klaar geskeer is.

what's up met julle?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Bluebell on Fri Jan 15, 2010 7:58 am

Hello

Ag dis lekker om weer so te kan chat. Het julle almal gemis.

Ons het vir Dehan toe ook 'n hondjie gekry - 'n labrador. Ag sy is te oulik, maar hel, kan ook lekker stout wees.

Verder is Dehan baie opgewonde. Dis volgende Saterdag sy partytjie en hy kan nie wag nie (mind you, ek ook nie - Very Happy ). Sal bietjie kom fotos opsit na die tyd.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 8:01 am

ag mammie!! wats haar naam? is sy wit of swart? Labbies kan lekker stout wees as hulle nie genoeg aandag kry nie, maar hulle is die dierbaarste honde onder die son, ekt mos drie, een van elke kleur!

Kannie wag vir die fotos nie!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:10 am

More julle, dis Vrydag - whoo-hoo!!!!!!!

Kannie wag vir fotos van julle woefies nie, ek het nou die dag gese ons kort nog 'n hond, want ons het 3 katte, een van die dae 3 kinders en net 2 honde - LOL
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 8:13 am

ja nee, balans jsk balans! haha

Ek kan nou nog nie glo jys swanger nie, en dit na jy jou eetstoeltjie aan my verkoop het Smile
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:15 am

Spikkie, dit was 'n grote verassing glo my!!!! Toema, ek moet alles van voor af koop het nie 'n enkele baba ding oor nie - ek kannie wag om te gaan shop nie!!!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 8:25 am

oooh ja ek kan imagine!! Ek love dit om baba goed te shop wens net die fondse wil saamwerk Laughing
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  everfresh on Fri Jan 15, 2010 8:39 am

more more

gaan ook goed die kant, darm vrydag.

ek was net so verras om van JSK te hoor, ek hoop dis 'n dogtertjie.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:45 am

En ek wil nog 'n seuntjie hê!!! Dit maak regtig nie aan my saak nie, ons het mos al een van elk.

Spikkels, ek het begin rondloer na babagoed, en jissie die goed is nogal pricey - daar is ook so baie goed in die winkels wat helemal onnodig is. Sodra ek weet of ek pienk of blou moet koop vaar ek die winkels in Very Happy
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 8:46 am

wanneer vind jy uit?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:49 am

Hopelik die 8ste Feb, andersins sal ons teen einde Feb verseker weet. Ek sal intussentyd opstock met doeke en toiletries en die neutrale goed Very Happy
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Bluebell on Fri Jan 15, 2010 9:52 am

Spikkels skryf:ag mammie!! wats haar naam? is sy wit of swart? Labbies kan lekker stout wees as hulle nie genoeg aandag kry nie, maar hulle is die dierbaarste honde onder die son, ekt mos drie, een van elke kleur!

Kannie wag vir die fotos nie!

Haar naam is cindy - Dehan het die naam gekies. Dis 'n goue een.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Madeleine on Fri Jan 15, 2010 1:28 pm

Hi julle
Ek kan nie glo dis nou eers middel Jan nie voel of ek al klaar weer vakansie nodig het.
Ons jaar het weggespring met 'n bang. Gister uitgevind Louis is allergies vir koring - die skool is natuurlik BAIE opgewonde daaroor. Alicia se mangels moet uit en toe ek Daniel by die skool gaan haal is hy sommer so pap van die koors. Vat hom toe vir malaria toetse want ons was in 'n malaria gebied (gelukkig negatief!). Hy het die hele dag koors gehad van 40. Vanoggend fine maar 10:30 toe bel die skool want hy voel nie lekker nie. Ek dink dit was meer oor die novelty van in die siekekamer gaan lê as iets anders - dokter sê dit lyk soos sinusitus.
Ek gaan more vir 'n ysterdrip want my yster en bloeddruk is rock bottom. Hopelik as dit uitgesorteer is sien ek weer kans vir dinge.

Genoeg gekla, hoe gaan dit met julle?
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 1:37 pm

Genade Madelein, maar julle het 'n rowwe tydjie agter die rug!! Sterkte met die kids en die drup, dalk as al die nodige goedjies uitgesort is gaan dit klop disselboom vir die res van die jaar!! Ek het jou geselsies gemis ek is so bly jy is hier.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Madeleine on Fri Jan 15, 2010 1:51 pm

Thanks JSK! Ek het julle ook gemis.
Ek is baie opgewonde oor jou verrassing, hoop ek kan kom popspeel.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Cowa on Sat Jan 16, 2010 8:41 am

Hi julle

Goed om weer almal se gesiggies te kan sien!
en JSK baie geluk met die wonderlike nuus!! Ons wil die scan fototjies sien.

Madeleine sterkte met die drip. Eish.

Nie veel het verander aan ons kant nie. Rian het met Gr 1 begin en is baie excited en geniet die skool so ver. Mieke cope ook goed in die nuwe klassie.

Cowa

Posts : 1
Join date : 2010-01-16

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Spikkels on Mon Jan 18, 2010 8:18 am

HEY!!!

Eks so bly jyt ons kom join!

Elize sal van vandag af BELLE wees
Maddie is Everfresh
Biets is Bluebell

as jy dit nog nie self uitgefigure het nie!! Very Happy
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie MORE!!! Empty Re: Goeie MORE!!!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.