Foonlyne gesteel

Go down

Foonlyne gesteel Empty Foonlyne gesteel

Pos  Spikkels on Tue Feb 16, 2010 8:52 am

Ag jis julle, ons foonlyne is al verlede donderdag gesteel, daars nog nie eers 'n ATTEMPT aangewend om die donderse goed te vervang nie, ons is so gatvol.

Ek kannie veel chat nie, ons is op 3g so ons is maar so min as moontlik oppie net.

Ek hoop dit gaan goed met almal van julle!

Tonne liefde
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Foonlyne gesteel Empty Re: Foonlyne gesteel

Pos  everfresh on Tue Feb 16, 2010 9:18 am

proudly SA.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.