My beker loop oor

Go down

My beker loop oor Empty My beker loop oor

Pos  Juan-se-koei on Sat Feb 13, 2010 11:39 am

Julle, ek het nou net weer besef hoe gessend ek is. Ek het 'n wonderlike man (al wil ek hom partykeer wurg Very Happy ) wat vir my en ons kids lief is, ek het 2 pragtige, volmaakte, gesonde kinders, en nogal 1 van elke geslag. En ons is bevoorregd om nog 'n lewetjie te kon skep en ek kan hom dra tot hy klaar gegroei en ontwikkel het. Ek het 'n wonderlike suster en my ma leef nog. EN ek het fantastiese vriendinne in julle, ek se vandag baie dankie vir al my seeninge, want ek het BAIE!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

My beker loop oor Empty Re: My beker loop oor

Pos  UdderCow on Mon Feb 15, 2010 9:04 am

ag dis lekker as jy so positief kan voel oor die lewe!!! dit doen die ou babatjie ook net goed! Very Happy
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

My beker loop oor Empty Re: My beker loop oor

Pos  Spikkels on Tue Feb 16, 2010 8:55 am

MOERSE groot drukkie vir jou JSK!!!!

wanner gaan jy jou kersgeskenk by my tannie haal? lol!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My beker loop oor Empty Re: My beker loop oor

Pos  everfresh on Tue Feb 16, 2010 9:16 am

dit doen mens se hart goed om sulke mooi goed te hoor.

Ons is voorwaar geseen.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

My beker loop oor Empty Re: My beker loop oor

Pos  Juan-se-koei on Tue Feb 16, 2010 9:20 am

Flippen hel Spik, is hy nog Shocked
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

My beker loop oor Empty Re: My beker loop oor

Pos  Spikkels on Tue Feb 16, 2010 10:50 am

bwahahahaha inderdaad! hy le nog daar by haar - hiehie
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My beker loop oor Empty Re: My beker loop oor

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.