ek gaan dit nie maak nie

Go down

ek gaan dit nie maak nie Empty ek gaan dit nie maak nie

Pos  everfresh on Thu Feb 11, 2010 11:34 am

en ek gaan julle nog mal maak, ek sien nie kans vir sondag nie, Quentin verjaar en hy gaan nie hier wees nie. Wens dis al die tyd volgende maand, my hart huil, eks skoon naar van verlange. pale
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek gaan dit nie maak nie Empty Re: ek gaan dit nie maak nie

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 11, 2010 12:32 pm

Jy SAL dit maak, hou jouself net besig sodat die gedagtes nie kan dwaal nie. Hoekom dink jy nie aan iets spesiaal wat jy vir 'julle' kan doen, dalk julle kamer oordoen of 'n spesiale hoekie in die tuin maak wat jou kan besig hou?
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek gaan dit nie maak nie Empty Re: ek gaan dit nie maak nie

Pos  Spikkels on Tue Feb 16, 2010 8:56 am

hoegaanit nou? voel jy al biekie beter? Wil jy so biekie by ons kom bly? Eckard sal dit love om 'n maaikie te he, ons bly net kak ver van jou huis en jou werk af unfortunately!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

ek gaan dit nie maak nie Empty Re: ek gaan dit nie maak nie

Pos  everfresh on Tue Feb 16, 2010 9:02 am

mens raak dit seker gewoond met tyd, maar sondag was die ergste.

maar elke dag wat ek afteken op di ekalender is ;n dag nader aan huis toe kom. bounce
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek gaan dit nie maak nie Empty Re: ek gaan dit nie maak nie

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.