wat gaan daar onder aan...

Go down

wat gaan daar onder aan...

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 3:12 pm

die kidz bad altyd saam.

gister het Johan hulle klaar gebad en hulle wil nog speel ini bad. Johan loop toe, ek is in die kamer (langs die badkamer)

ek hoor Jano en liam giggel regtig woes. dis so snork giggel soos hulle aangaan.

kom in die badkamer...

hier le Liam bo op jano...

jano se toe boetie het my tottie gelek..

ag ek dog ek bekak my, maar ek moes dit maar kalm hanteer, het net dood luiters gese ag nee man, mens speel nie sulke speletjies nie. jis en die kinders giggel aanmekaar, het toe liam uitgetel en aangetrek maar kry nie 'n doek aan nie, hy wil net 'tottie' wys NOU kyk, ek se vir hulle pieps. ek praat nie van tottie of tollie nie.

so DEFNITIEF het iets gister by die skool gebeur dat hulle bewus is van die simulasie.

ek het vanoggend met die hoof gepraat en sy gaan dit nou verder ondersoek. want iewers is een van die ouer kinder blootgestel aan 'n seksuele daad of erger.

ek het net vanoggend weer vir hulle gese, sodra iemand daar wil vat of hulle wil speel daar moet hulle die juffrou gaan se.

wee jy!!
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: wat gaan daar onder aan...

Pos  everfresh on Wed Feb 10, 2010 3:14 pm

sjoe, dis 'n moeilike een.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wat gaan daar onder aan...

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 11, 2010 9:43 am

Dis 'n moeilike ene, seuntjies is hiper-bewus van hulle tollies, meer so as dogtertjies. EN dis vir hulle lekker om daarmee te speel, maar ek stem saam dat jy dit genoem het vir die skoolhoof dat sy dit kan kophou!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wat gaan daar onder aan...

Pos  Spikkels on Tue Feb 16, 2010 8:58 am

jislaaikit dit klink rof!!

ek hoop daai skoolhoof kom agter waarvandaan dit kom, ek hoop nie 'n kindjie is iets aangedoen nie Sad
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: wat gaan daar onder aan...

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.