ek is soos 'n hond

Go down

ek is soos 'n hond Empty ek is soos 'n hond

Pos  everfresh on Wed Feb 10, 2010 2:31 pm

wie se baas weg is,treur behoorlik, ek sal sommer voor die deur gaan le en wag tot hy terug is. kry myself verskriklik jammer omdat Quentin nie hier is nie, eintlik funny lol!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek is soos 'n hond Empty Re: ek is soos 'n hond

Pos  Spikkels on Wed Feb 10, 2010 2:39 pm

ag siestog! ek kan net imagine - ek dink die feit dat dit so lank is wat hy gaan weg wees werk ook saam om jou so te laat voel!

Sterkte hoor!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

ek is soos 'n hond Empty Re: ek is soos 'n hond

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 10, 2010 2:43 pm

Ag shame man, ek kan dink dat jy jou dood verlang!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek is soos 'n hond Empty Re: ek is soos 'n hond

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 3:17 pm

(((((((GRRRRROOOOOOTTTTT DRUKKIE VIR JOU))))))))
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

ek is soos 'n hond Empty Re: ek is soos 'n hond

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.