sooibrand!

Go down

sooibrand! Empty sooibrand!

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 1:59 pm

ok, ek kry iemand wat swanger is se sooibrand simptome! grin...

eish! ek vrek van sooibrand! het yogisip gedrink nou nou, moet nou dringend iets kry anners gaan ek dit nie maak nie!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

sooibrand! Empty Re: sooibrand!

Pos  Spikkels on Wed Feb 10, 2010 2:41 pm

Ag jis shame dit suck, dis gelukkig iets wat ek nie sommer kry nie.

Sterkte!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

sooibrand! Empty Re: sooibrand!

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 10, 2010 2:45 pm

Ek kry sooibrand net as ek swanger is, so nou is daar altyd rennies in my handsak Very Happy
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

sooibrand! Empty Re: sooibrand!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.