wat is vir lunch

Go down

wat is vir lunch Empty wat is vir lunch

Pos  everfresh on Wed Feb 10, 2010 1:02 pm

ek het tuna slaai geeet, met pynappel, en nou is my tong seer.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

wat is vir lunch Empty Re: wat is vir lunch

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 1:40 pm

snaaks dat pynappel dit aan 'n mens se tong doen? my keel jeuk weer verskriklik as ek pynappel sap of die vrug eet..

ek het yogisip gedrink... is te lui om mall toe te stap vir ietsie... sug..
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

wat is vir lunch Empty Re: wat is vir lunch

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 10, 2010 1:49 pm

Ek het noggie by lunch uitgekom nie, ek peusel te veel. Het gebraaide hoender met rys en groente.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

wat is vir lunch Empty Re: wat is vir lunch

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.