Rede dat ek nie swanger raak nie

Go down

Rede dat ek nie swanger raak nie Empty Rede dat ek nie swanger raak nie

Pos  Spikkels on Wed Feb 10, 2010 12:49 pm

Eks definitief nie reg vir 'n baba nie. My ma het die naweek my sussie se 2mnde oue babatjie by haar gehad, ekt haar saterdag heeldag en sondag gesien, eks so bitter bitter bitter bly dis nie my kind nie, ek sou mal raak, daai huil en sus en freaking bottels en moeilik en sukkel en kak

sjeesh, ek sien nie kans nie, vrekkit, so ja, dis die rede hoekom ek nie swanger raak nie, ekt gebid dat dit moet gebeur wanner die tyd reg is, en OBVIOUSLY is die tyd nie reg nie. Ek beskyt my as ek nou 'n kleintjie innie huis moet he!!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Rede dat ek nie swanger raak nie Empty Re: Rede dat ek nie swanger raak nie

Pos  everfresh on Wed Feb 10, 2010 12:58 pm

dan sal dit gebeur op die regte tyd.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Rede dat ek nie swanger raak nie Empty Re: Rede dat ek nie swanger raak nie

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 10, 2010 1:48 pm

Ek kannie help om te giggel vir jou nie - jy byskryf dit so komieklik Smile

Jy sal swanger raak wanneer die tyd reg is.

My swangerskap was heeltemal onbeplan, maar ek kannie wag vir hierdie bondeltjie nie, die tyd gaan te stadig verby!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Rede dat ek nie swanger raak nie Empty Re: Rede dat ek nie swanger raak nie

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.