Gebedjie asb

Go down

Gebedjie asb Empty Gebedjie asb

Pos  everfresh on Tue Feb 09, 2010 7:33 am

Quentin ry vanoggend na angola toe vir 'n hele hele lange maand.

Jesus asb hou sy verstand helder op die pad, en moenie dat hy moeg word nie, en dat hy sal stop om te rus, en bring hom asb weer veilig terug na ons, in U grote naam en Wil alenig.
Amen.




my I love you Sad
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Gebedjie asb Empty Re: Gebedjie asb

Pos  Spikkels on Tue Feb 09, 2010 7:48 am

ek bid dat hy veilig daar sal aankom en dat jy ok sal wees in die maand wat voorle!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Gebedjie asb Empty Re: Gebedjie asb

Pos  Juan-se-koei on Tue Feb 09, 2010 8:58 am

Hy sal fine wees want die Here sal hom bewaar vir jou en Karida!! Baie sterkte vir die maand wat voorle, gil as jy 'n koffie wil drink.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Gebedjie asb Empty Re: Gebedjie asb

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 1:37 pm

hoekom het ons nie 'n drukkie icon nie???

ag vroutjie! jy moet net sterk staan! een van die dae is hy weer by jou! alles sal goed uitwerk.
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Gebedjie asb Empty Re: Gebedjie asb

Pos  everfresh on Wed Feb 10, 2010 1:42 pm

dankie udder, sondag gaan dit die eerste keur wees in 13jaar dat hy verjaar en ons is nie bymekaar nie.

dis moeilik, maar ek weet Jesus pas hom op vir my. Ek het ook die ster naaste aan die maan vir hom gegee, so elke aand sal ons mekaar daar kry. my hart huil .
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Gebedjie asb Empty Re: Gebedjie asb

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.