En dit is 'n ...........

Go down

En dit is 'n ........... Empty En dit is 'n ...........

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 08, 2010 10:06 am

BLOUE!!! Was vanoggend by die gynie, als gaan goed en is 100% en dis definitief 'n seuntjie, het sy tools vir die dr geflash. Ek is innie wolke, wou graag nog 'n seuntjie gehad het!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 11:29 am

Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven cheers flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower flower I love you
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 2:11 pm

WOOOHOOOOOOOOO!!!!!!!!!!!!!!!!!

Eks so bly vir jou! Dis great nuus! Eks ook baie bly alles is piekfyn en dat die klein mannetjie 100% is! Het julle al aan name gedink?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 08, 2010 2:17 pm

Dis my beurt om 'n naam te kies en ek en Juan het 'n kortlys:

Justin
Shane
Shaun


ek hou van hierdie ook:
Jaydon
Chris
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 2:20 pm

dis almal mooi, justin en jaydon is die mooiste vir my
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 08, 2010 2:24 pm

My fav's is Justin en Shane
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  UdderCow on Tue Feb 09, 2010 8:38 am

ag ek is so bly!!!!!!! whoop whoop!!!! Very Happy

ek hou baie van die naam Jaydon....
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

En dit is 'n ........... Empty Re: En dit is 'n ...........

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.