Helloooo Koeitjies

Go down

Helloooo Koeitjies Empty Helloooo Koeitjies

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 9:27 am

Hoegaanit hier? Ek sien julle het nie veel gechat die afgelope week nie. Ek was meeste van die tyd by die huis innie bed, eks nogsteeds siek, my hele gesig en kop pyn ongelooflik baie.

Blommie het my laasweek Donderdag gesms:

"Janko Lourens is vandag so net voor 2 gebore. Hy weeg 2.85kg, is 50cm lank. Was in ICU maar is darem nou uit. Dankie vir al jul gebede!"

Klink my die mannetjie is perdfris en gesond, eks so bly vir haar!!

Wat het in julle lewens gebeur verlede week?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Helloooo Koeitjies Empty Re: Helloooo Koeitjies

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 11:30 am

nog 'n week om verby te kry voordat Quentin weer huit toe kom. sug.

verder maar rustig en stil die kant.

hoop jy is gou beter.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.