ek het nou al
Bladsy 1 van 1 • Share
ek het nou al
7.5kg verloor, het bietjie ge go slow die naweek, maar ek drink nou te lekker aan my water met suurlemoensap.
ek hoor simply slim is nou van di emark ontrek??
ek het tot nou gekom op my eie, geen dieet, geen poeier, geen niks nie, oggend eet ek AS ek honger het 'n eier en stukkie kaas. vanmiddag AS ek honger het slaai, en aand eet ek die helfte van wat ek alles geeet het, en ek stap.

everfresh- Posts : 76
Join date : 2010-01-14
Re: ek het nou al
WOW Well done girl!!
Ek wens ek kan verloor op my eie!!! Ekt 5 verloor met simply slim, nou kan ek dit nie eers meer drink nie, my hart is sommer seer!!
Baie geluk dis great om te kan se, ekt dit self gedoen!!!

Bladsy 1 van 1
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
|
|