ma se boyfriend

Go down

ma se boyfriend

Pos  UdderCow on Fri Feb 05, 2010 4:56 pm

ek kon toe nie 'n betreedings saak oopmaak nie, ek kan aalleenlik as hy op my perseel is -na ek hom inkennis gestel het hy mag nie op ons perseel wees nie, laat arresteer en dan eers 'n betreedings saak oopmaak.
well i send him a very formal sms (die drol het mos nie blyplek nie) waarin ek hom verwittig sy gat gaan ini tronk beland as ek hom vang sy voete op my stoep sit! nou is my bediende en ons opsigter my spy... Very Happy
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: ma se boyfriend

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 8:21 am

ek weet nie wat die ou gedoen het nie, maar ek lei af jy like hom nie, ek hoop hy bly weg van jou erf af, sterkte
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ma se boyfriend

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 9:32 am

ek hoop hy kom na jou huis toe dat jy hom kan laat arresteer!!! blerrie vark

hyt haar laptop gesteel ever
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: ma se boyfriend

Pos  Psycow on Mon Feb 08, 2010 11:55 am

Ja nee kyk ... daar's net een plek vir so ou - en dis in die tjoekie.
avatar
Psycow

Posts : 9
Join date : 2010-01-22
Age : 37

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ma se boyfriend

Pos  UdderCow on Tue Feb 09, 2010 8:40 am

polisie sĂȘ - omdat ek nie 'n spesifike datum kan gee nie, en ek het hom nie dit SIEN vat nie, het ek nie 'n saak nie. die docket gaan gesluit word.

Nico kan actually nou omdraai en 'n naamskending saak teen my maak WTF!!! Mad Question

die fokken kriminele het MEER regte as ons! ons land is siek man!
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: ma se boyfriend

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 1:51 pm

effense verbetering opi saak maar ook nog nie. Speurder kan hom nie arresteer vd notebook nie maar wel op anner goed.

JULLE!!!!! Shocked Shocked Shocked Shocked

ek het sy ID nommer vir die speurder gegee. waar kom daar 'n rekord so dik soos 'n foonboek amper uit. al van 1983, tronkstaf, uit op parool, hy het 4 lasbriewe teen hom, een vir moord, (hy was betrokke in 'n ongeluk en dit was sy skuld), diefstal, onwettige vuurwapen met lewendige amunusie, etc etc etc...

my MOND het oopgehang! my ma is in 'n totale skok, die man is nou ongelukkig opi run, sy foon is af en skielik weet sy ma nie waar hy is nie... scratch

ek kan dit nie glo nie!!!

ek voel ons moet op Jerry Springer gaan praat FOK dis so trailer trash! Shocked ek het vir ma gese as sy ooit weer boyfriend optel soek ek sy ID nommer om hom te ondersoek! LOL!
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: ma se boyfriend

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.