DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Go down

DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  UdderCow on Fri Feb 05, 2010 11:19 am

www.kleuters.co.za


jis, ek sal mos ure en ure hier kan deurbring!!!!!
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  Juan-se-koei on Fri Feb 05, 2010 12:31 pm

Dis bleddie oulik, baie dankie!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 8:23 am

ek kry van die goed nie afgetrek nie, as iemand vir my kan aanstuur sal ek baie bly wees asb

lventer@epsilon-eng.com
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 9:30 am

sal gaan check en vir jou stuur ok
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 9:33 am

wat wil jy he?
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 9:35 am

die graad R goete asb.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 10:05 am

Daar is moer baie goed!! Jy sal moet gaan kyk wat jy wil he en vir my se spesifiek watter goedjies ek moet aflaai, dit gaan 'n moerse lot wees as ek als save.
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: DIE oulikste website nog!!!!!!!!!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.