Jano en die Groot skool

Go down

Jano en die Groot skool Empty Jano en die Groot skool

Pos  UdderCow on Thu Feb 04, 2010 9:58 am

ag julle.. jano vra elke oggend of hy nou groot skool toe kan gaan. en waar raak hy hartseer as ek vir hom se nee boeta eers volgende jaar... shame...

ons moet in die middae verby totiusdal skool ry sodat hy 'sy' groot skool kan sien..

vanoggend het hy gevra of ons by die rugby veld kan stop. Laughing
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Jano en die Groot skool Empty Re: Jano en die Groot skool

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 04, 2010 10:16 am

Ag shame man, hy moet maar nog speel terwyl hy kan, groot skool is nie grappies nie. Hys te dierbaar!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.