Opgehou rook

Go down

Opgehou rook Empty Opgehou rook

Pos  Spikkels on Thu Feb 04, 2010 8:40 am

Ai julle, dink aan ons asb. Ons het opgehou rook. My draadjie is biekie kort!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 04, 2010 9:32 am

Dis fantasties Spikkie, hou asb net uit so lank jy kan!! Gebruik julle iets om te help met die ophou? Baie sterkte, dis nie maklik nie!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  Spikkels on Thu Feb 04, 2010 9:45 am

eks oppie patch, dit voel net of dit moeiliker is die keer as wat dit die vorige keer is, eks baie depressed, huilerig en voel net heeltyd asof ek op breekpunt is, maar ekt 'n moerse verkoue ook, dis dalk dit wat my soveel slegter laat voel.

Eks al van dinsdag af oppie patch, het van toe af tot nou seker so 5 sigarette gerook though, ekt dit nie die vorige keer gedoen nie. ek sal seker maar moet ophou om dit te doen ne
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  UdderCow on Thu Feb 04, 2010 9:50 am

ag sterkte!!! ek het toe johan jan in vista ingeboek word weer begin... Rolling Eyes SUG was amper vir 'n jaar en 'n half 'skoon'!!!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 04, 2010 10:14 am

Spikkie, daai patches het niks vir my gedoen nie, ek het Quit sproei gebruik die laaste keer wat ek opgehou het. Probeer vasbyt girl!!

Udder, jy mag maar, jy het soveel stres dat niemand jou kan kwalik neem nie!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 8:19 am

baie sterkte aan julle wat ophou rook, ek kan dink dit moet moeilik wees.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 9:33 am

nee jong, toe ek saterdag by my boetie hulle kom toe se sy vrou vir my sys swanger toe is ek in so 'n toestand dat ek weer rook.

ai,sy was van oktober af van die pil af, sys al sewe weke swanger, ek beskyt my sommer
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 08, 2010 11:38 am

Dis ok Spikkie, moenie te hard op jouself wees nie.

Baie geluk met skoonsus se swangerskap!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Opgehou rook Empty Re: Opgehou rook

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.