Juan en die kleuterskool

Go down

Juan en die kleuterskool Empty Juan en die kleuterskool

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 03, 2010 11:25 am

Juan het Maandag weer begin met kleuterskool en hy LOVE dit!! Die klassie is baie klein, net 9 kids. Hy sê gisteraand vir my dat hy nie die skool se kos kan eet nie want "its not the right colour or shape" Eish, ek moes my keiste hard byt om nie te lag nie. Ek pak maar vir hom kos in.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Juan en die kleuterskool Empty Re: Juan en die kleuterskool

Pos  Spikkels on Thu Feb 04, 2010 8:35 am

ag moeder!!!

Eks so bly hy love die kleuterskool. EK begin bekommerd raak oor eckard, hy huil nog amper elke dag as ek hom aflaai. Dit breek my hart as daai ogies vol trane so vir my kyk en ek moet hom daar los.

Ek weet nie wat ek moet doen nie, sit ek hom in 'n ander skool? gaan hy net daar ook so wees? ek weet nie julle, eks raadop, moedeloos, hartseer en nog siek ook, ek tjank sommer! Sad
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Juan en die kleuterskool Empty Re: Juan en die kleuterskool

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 04, 2010 9:30 am

Spikkie, hy is nog klein en gaan 'n rukkie neem om gewoond te raak, gewoonlik vat dit so 2 weke - ek dink. Juan is gelukkig ouer so hy kan sê wat fout is en waarvan hy nie hou nie.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Juan en die kleuterskool Empty Re: Juan en die kleuterskool

Pos  Spikkels on Thu Feb 04, 2010 9:46 am

Ek voel soos 'n draak as ek hom daar aflaai, dit voel so vir my asof ek hom daar los en dis nie eers nodig nie, ouma is by die huis, sy kan nog na hom kyk, dis vir my vreeslik belangrik dat hy vroeg begin skool toe gaan, maar ek weet nie of ek hom skade aandoen nie.

Sad
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Juan en die kleuterskool Empty Re: Juan en die kleuterskool

Pos  UdderCow on Thu Feb 04, 2010 9:56 am

nee wat moenie worry! Liam het ook mos so verskriklik geklou en gehuil! kyk daai kind het skeidingsangs laat die biesies bewe!

weet jy wat gebeur? sodra jy hom aflaai dan skreeu hy bloumoord, jy kan dan letterlik langs die deur gaan staan (hy moet jou nie sien nie, hy moet dink jy ht geloop), binne 20 sec hou hy op en begin speel met die maaitjies. dit is net 'n manipulasie tool wat hulle gebruik om jou nog so bietjie by hulle te hou...

ek het ook met trane in my oe elke dag werk toe gekom want Liam is te fragile hy gaan dit nie maak nie, toe se die juffrou vir my NEEE MAN!! jy is nog nie eers in die kar nie dan speel hy heerlik en het al vergeet jy het hom afgelaai..

ook soos JSK se hy is nog klein maar sodra die roetine inskop kan jy maar relax..
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Juan en die kleuterskool Empty Re: Juan en die kleuterskool

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.