Het 16 weke gehaal

Go down

Het 16 weke gehaal Empty Het 16 weke gehaal

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 03, 2010 10:31 am

Ek het 16 weke gehaal, dit voel of die tyd so stadig verbygaan. Babatjie skop te heerlik, dis die BESTE gevoel ooit!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Bluebell on Wed Feb 03, 2010 10:36 am

Sjoe, die tyd het gevlieg - vir my altans! Dis soos nou die dag wat jy vertel het jy's swanger.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 03, 2010 11:23 am

Die tyd gaan darem verby!! Ek sal moet begin foto's neem van my boep want dit groei by die dag - LOL

Ek het glad nie boep foto's van my vorige swangerskappe nie - eintlik sad
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Spikkels on Thu Feb 04, 2010 8:37 am

dan moet jy nou maar neem girl!!!

Wanner gaan jy weer vir 'n sonar? dan sal jy seker al kan sien wat dit is, eks sommer opgewonde!!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 04, 2010 9:34 am

Ek gaan Maandag weer dr toe, ek tel al die slapies af. Ek hoop regtig ons kan dan sien wat dit is, my gut feel sĂȘ dis nog 'n seunkie, ml hoop vir 'n dogtertjie.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  UdderCow on Thu Feb 04, 2010 9:51 am

Ek kan nie GLO dis al 16 weke nie!!!!! dit voel soos nou die dag dat ek gesien het op FB jy is 3 weke????? nee hel!

jy moet ons DADELIK laat weet die geslag hoor!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Psycow on Thu Feb 04, 2010 2:24 pm

Eish I can't belief!!! Jy beter onthou om vir ons pensie piccies te brink hoor!!
Psycow
Psycow

Posts : 9
Join date : 2010-01-22
Age : 38

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Juan-se-koei on Thu Feb 04, 2010 3:43 pm

Eish julle gaan skrik as julle hierdie pensie sien, die mense by die werk vra al vir my of ek seker is dis net 1 Shocked
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  everfresh on Mon Feb 08, 2010 8:25 am

baie geluk JSK, jy is al amper halfpad. ek sien nog steeds net PIENK.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Spikkels on Mon Feb 08, 2010 9:29 am

Jis ek hoop jy kan sien vandag!!!

Beter kom se sodra jy weet hoor!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Het 16 weke gehaal Empty Re: Het 16 weke gehaal

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.