my ma se fktup boyfriend

Go down

my ma se fktup boyfriend Empty my ma se fktup boyfriend

Pos  UdderCow on Wed Feb 03, 2010 10:07 am

my ma se fktup boyfriend het my laptop, hdd en 3G kaart gesteel! Shocked ek het hom nie gesien doen nie, maar ek het my suspiesie 100%

dit moes tussen laasweek donderdag en gister gebeur het. toe Johan my laptop uit die sak uit wou haal gister toe is hy weg...

ek het al vir my ma gese ek soek nie die ding in ons huis nie, sy het laat hy kom kuier as ons by die werk is en dan het hy weer in die middae voor ons huis toe kom het hy weer gery.

hoe fuktup kan mens wees!

ek het vir haar gese as sy hom glo moet sy haar tassies pak en hy moet haar kom haal, toe se sy, sy kan nie saam hom rondswerf nie. so ek het haar goed uitgevreet gisteraand. ek het vir haar gese ek hou haar verantwoordelik want sy weet ek soek hom nie in my huis nie.

hy het al voorheen johan se tools, geld, dvd's, rekenaar software en johan se foon gesteel. maar sy sien niks verkeerd van hom nie,

fok weet! ek is so befok jy kan 'n eier in my hol kook! Evil or Very Mad AL my fotos van die laaste 4 jaar is weg! al my kidz se baba foto's ons vakansie fotos allles is weg! Sad al ons studio fotos ect etc, al fotos wat ek het is wat op FB is..

gelukkig die werk is nie te taai nie.. dankie vader ek het gesien hoe moet ek R15000 terugbetaal. dit was 'n lani taptop hoor!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

my ma se fktup boyfriend Empty Re: my ma se fktup boyfriend

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 03, 2010 10:21 am

Ag nee hel man Udder, dis groot skade daai. Hoe kan jou ma teen jou instruksie die man in jou huis toelaat? Ek sou so de moer in gewees het,sou hom gaan soek het en opgedonner het!!

Ek is bly die werk gee jou nie grief nie, hulle is immers darem verseker teen so iets, maar JOU FOTO's!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

my ma se fktup boyfriend Empty Re: my ma se fktup boyfriend

Pos  Spikkels on Thu Feb 04, 2010 8:40 am

Sad shit, het jy niks back ups nie??

Dis aaklig, ek kannie glo jou ma bly by hom nie, flippen moer!!!

Ek sou haar ook 'n goeie uitkak sessie gegee het hoor, dit werk mos nie so nie, onthou julle toe julle ma's gese het, solank jy onder my dak bly, bly jy by my reels??

Dis dalk tyd dat jy dit biekie vir haar se!!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

my ma se fktup boyfriend Empty Re: my ma se fktup boyfriend

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.