bulldog puppies

Go down

bulldog puppies Empty bulldog puppies

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 12:24 pm

Eks opsoek na 'n bulldog puppy, hoef nie geregistreer te wees nie, en moet redelik goedkoop wees.

Julle weet nie van iemand wat het nie?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

bulldog puppies Empty Re: bulldog puppies

Pos  everfresh on Mon Feb 01, 2010 12:34 pm

nee jammer kan nie help nie.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

bulldog puppies Empty Re: bulldog puppies

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 2:20 pm

Spikkie, jy kan verwag om tussen R4000-R6000 vir 'n bulldog puppy te betaal. ek wil ook ene hê maar sal nie daai prys betaal nie.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

bulldog puppies Empty Re: bulldog puppies

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 2:32 pm

ja nee, als wat ek sover gekry het is duur, goedkoopste was 'n R1000. Maar ek wil ook nie eers soveel betaal nie, dis nie eers vir my nie
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

bulldog puppies Empty Re: bulldog puppies

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 2:56 pm

Ek betaal nie meer as R400 vir 'n dier nie, hel die veearts is duur genoeg!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

bulldog puppies Empty Re: bulldog puppies

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.