Vit stropies / immune boosters

Go down

Vit stropies / immune boosters Empty Vit stropies / immune boosters

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 8:09 am

Wat kry julle kinders?

Soos julle weet sukkel ons met eckard se imuunstelsel - dit was nog nooit up to scratch nie, hyt al twee keer grommits gekry, 9 of 10 keer mangelontsteking voor dit uigehaal is in November laasjaar en gereeld verkoue.

Hyt al 'n berriglobin inspuiting ook gekry.

Hys nou van januarie af in die skool. Dit voel vir my of hy heeltyd iets makeer, eers was dit ore (weer) toe maagvirus en nou weer verkoue.

Hy kry elke oggend die volgende:

Propocare
Creche Guard
Scotch Emulsion
Vit C kou pilletjie
Eye Q visolie pilletjie

Ekt nou biostrath ook gekoop maar eks bang ek laat die kind OD op vits

Eks raadop, ekt vanoggend vir marnes gese ek dink hy moet maar weer 'n berriglobin kry, maar dis so 'n donderse seer inspuiting julle, baie dik naald, dik vloeistof - ai

Wat kan ek doen?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Vit stropies / immune boosters Empty Re: Vit stropies / immune boosters

Pos  everfresh on Mon Feb 01, 2010 8:45 am

my sus se kids het ook boistrafh en dit verrig glo wondere, ek wil die winter vir Karida echinaforce probeer.

sterkte.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Vit stropies / immune boosters Empty Re: Vit stropies / immune boosters

Pos  Bluebell on Mon Feb 01, 2010 8:52 am

Jammer, maar kan nie help op hierdie een nie.

Ek gee nie iets vir Dehan nie. Ek moet ook bysĂȘ, van die mangels uit is, was hy nog nie werklik siek nie.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Vit stropies / immune boosters Empty Re: Vit stropies / immune boosters

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 9:08 am

Ek gee ook niks vir Juan nie, sy pead het gese, take your pick uit al die stropies/pille want hulle doen almal ewe min

Wat ek wel vir Juan gee is Sterimar neussproei om sinus infeksie te voorkom
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Vit stropies / immune boosters Empty Re: Vit stropies / immune boosters

Pos  UdderCow on Tue Feb 02, 2010 8:27 am

ek gee Creche Guard Immune Booster en 'n multivitamine Gummies dit het 'n Winnie Pooh op...
passop vir te veel vits. dit kan hom ook siek maak en is nie goed vir die niere nie.. bel jou ped of vir suster elsie om te hoor.
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Vit stropies / immune boosters Empty Re: Vit stropies / immune boosters

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.