Goeie more koeitjies!!!

Go down

Goeie more koeitjies!!! Empty Goeie more koeitjies!!!

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 8:01 am

Hoe was julle naweek?

Ons het vrydagaand net rustig by die huis verkeer, saterdag was my vriendin se stork tea - dit was baie lekker. Sondag het ons 'n gemeente ete gehad, ook baie lekker.

Ek het Saterdagoggend vir ouma by haar niggie gaan haal, sy was saam met vyf niggies op 'n cruise op die MSC Sinfonia. Sy het dit vreeeeeslik baie geniet, kannie ophou praat oor hoe mooi en cool en lekker dit was nie!!

Eks ook nou sommer weer lus vir so iets!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Goeie more koeitjies!!! Empty Re: Goeie more koeitjies!!!

Pos  Bluebell on Mon Feb 01, 2010 8:47 am

Naweek was baie lekker.

Vrydagaand net rustig gebraai. Saterdag saam met skoonsus-hulle gaan swem en waterslide ry - was groot fun! En ja, gister kon ek nie loop nie - bene was stokstyf gebrand! Ai tog. Voel darem beter vandag.

Gisteroggend kerk en verder net rustig. Het nie juis kans gesien vir iets nie.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie more koeitjies!!! Empty Re: Goeie more koeitjies!!!

Pos  everfresh on Mon Feb 01, 2010 8:49 am

vrydag was ons in midstream, in die middel van daai elektriese storm in JHB, ekt gedink dis die iende van die wereld.

Quentin het eers saterdag ogend 2h by die huis gestop, moes 2ure langs die pad staan en wag vir 'n rivier wat afgekom het, hy se dis nie mooi as jy 'n bees sien lang jou verbydryf nie.

Saterdag gan fliek
En sondag is Quentin weer weg, en ek alenig sug.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie more koeitjies!!! Empty Re: Goeie more koeitjies!!!

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 9:13 am

Ek het die naweek 'n storm losgeshop. Jet het 'n helse uitverkoping, het vir Juan t-shirts gekry vir R5.99, het dit groot gekoop vir volgende jaar. het ook heerlik baby-shopping gedoen, maar is nou moeg vir neutrale kleure.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Goeie more koeitjies!!! Empty Re: Goeie more koeitjies!!!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.