Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Go down

Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  UdderCow on Fri Jan 29, 2010 11:43 am

kyk ek sukkel nou al 'n goeie jaar om hom te laat deurslaap. Jano het ek sleepsense gedoen op 8 maande en sedert slaap hy deur no questions asked.

maar LIAM!?

hy word April 3 en slaap nog steeds nie deur nie. word huilend in die nag wakker, wil opgetel word. wil in ons bed kom le ens ens ens.

ek staan so 3 keer 'n nag op vir hom. dan moet ek hom toemaak, drukkie gee, tee gee, hand vashou, enige iets wat my net by hom hou.

so gisteraand het ek ingegee en hy het by ons geslaap EK IS GEDAAAAAN ek sukkel nou die laaste jaar ELKE aand met hom!

so vanaand gaan dit 'n magsstyd wees om hom in sy bed te kry want mamma het mos nou toegee.

dit wys net waar daar 'n wil is is daar 'n weg! in liam se geval die weg na mamma se bed! LOL!
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 29, 2010 1:09 pm

Ek het daai stryd ook gewonne gegee - LOL Juan slaap baie goed en van kleins af slaap hy deur MAAR hy wil by ons slaap nie alleen in sy kamer nie. SO, sy bed staan in ons kamer en ons almal slaap lekker.
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  UdderCow on Fri Jan 29, 2010 3:57 pm

ons kamer is baie klein daar is nie eers weer plek vir 'n xtra bedjie op matrassie nie, en as liam by ons le wil jano ook, so dan op die ou einde kry niemand slaap nie. dis baie moeilik vir my... sug!!!!!
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 29, 2010 4:01 pm

Ek kan glo dis baie moeiliker vir jou met die 2tjies. Gelukkig is ons kamer groot genoeg en ons kan 'n kot ook nog indruk as ons moet. ek gaan Juan se kamer oordoen voor die baba kom en dan moet hy maar besluit waar hy wil slaap sodat ek weet waar om die baba te sit - LOL

Mens kry 'n slaapstropie, is nie seker van die naam nie, dalk moet jy jou dok vra en dit probeer?
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  everfresh on Mon Feb 01, 2010 7:40 am

udder, ek weet ook van die slaapstropie, gaan dokter toe dat hy jou 'n voorskrif gee net sodat Liam in 'n roetine kom en 'n vaste slaappatroon kan vestig.



ps: moet jy nou net nie die slaapstropie gaan staan en drink nie lol!
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 8:06 am

Eckard slaap al van geboorte af alleen in sy kamer, hy slaap bitter min deur. Ons het hom so ses maande terug in 'n bed gesit en van toe af gaan dit maar biekie rof. Ons moes aan die begin by hom le tot hy slaap (wat ons nooit gedoen het toe hy in die kot was nie) nou raak hy stout, word in die nag wakker en dan moet een van ons by hom slaap of hy wil na ons bed toe kom. Hy raak ook nou nie meer in die bed aan die slaap nie, ekt maar opgegee daarmee, hy le by ons in die sitkamer of by ouma in haar kamer en tv kyk tot hy omdop, dit werk vir my baie beter as 'n gehuil en geskreeu as hy in sy bed moet le. Hy raak nou rustiger aan die slaap en slaap partykeer deur, ek weet net nie hoe ek gaan maak met die by hom le in die nag nie, 1uur in die oggend gee ek maklik in - net sodat ons kan slaap. Rolling Eyes
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 9:04 am

Dis vir my belangriker om te slaap as WAAR die kids slaap
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 9:24 am

Dis presies hoe ek ook voel!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Liam se wil en uithouvermoe is BAIE sterker is myne...

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.