Jano Gisteraand

Go down

Jano Gisteraand Empty Jano Gisteraand

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 2:55 pm

ons ry en die kidz het 'n volskaalse oorlog opi agterste sitplek. skielik huil jano dat die biesies bewe, ek vra WAT NOU? whaaaaa huil Jano, boetie het my gebyt!

maar jano vergeet hy klap en stamp en skop liam.

nou probeer ek hom vertel van sy aksies wat se reaksie dit uitlok. ek se vir hom hou op om vir boetie te irriteer as jy hom nie irriteer nie sal hy jou nie byt nie! Liam! Nee jy mag nie byt nie - tande is vir kos nie byt nie ! ens ens

jano hak af... maar mamma... ek aneliteer nie vir boetie nie.. snik snik. Laughing
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Jano Gisteraand Empty Re: Jano Gisteraand

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 3:25 pm

Ag moeder, dis dan so 'n grote woord!!! Dankie tog ek het nie daai bakleiery nie, ek sal stop en hulle altwee aflaai - LOL
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.