*m-net*...

Go down

*m-net*... Empty *m-net*...

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 12:23 pm

dis nou regtig waar magic live's deesdae hoor?

ek het altyd gabitch oor die programme op mnet was maar deesdae het hulle 'n wakeup shakeup gekry! ek het nie meer 'tyd' om anner kanale te browse nie

hier is my fav,
Sondae : American Idol
Maandae: Grey’s Anatomy en The Goodwifes maar nou gaan Vampire Diaries begin op Vusu in die selfde tydslot as GW!
Dinsdae: Flash Forward
Woensdae: Survivor en The Mentalist
Donderdae: Desperate Housewifes (begin vanaand)
Vrydae : gewoonlik kiddie movies… kidz gaan slaap dan bietjie later.
Saterdae: die Animation fliek 5 uur..

die res van die tyd is die TV op Koewee...
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

*m-net*... Empty Re: *m-net*...

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 12:34 pm

ja nee, dis regtig nice goed wat deesdae op was.

Ekt the prisoner gelove!

Ek neem als net op:
Gossip girl
flash forward
DH van vannaand af

Ons kyk fringe, greys en mentalist van die woxter af.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

*m-net*... Empty Re: *m-net*...

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 1:01 pm

ek hou van Fringe ook!

wat is woxter?
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

*m-net*... Empty Re: *m-net*...

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 1:04 pm

external drive wat jy op die tv koppel met 'n remote, so ons kry al die nuutste reekse en flieks by vriende en dan kyk ons dit van daar af
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

*m-net*... Empty Re: *m-net*...

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 2:36 pm

i'm green... Exclamation
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

*m-net*... Empty Re: *m-net*...

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 3:23 pm

Ek kyk op die oomblik net Extreme Home Makeover op BBC Lifestyle, oor die algemeen kyk ek glad nie tv nie.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

*m-net*... Empty Re: *m-net*...

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.