Survivor - Wie het gekyk?

Go down

Survivor - Wie het gekyk?

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 11:59 am

Wie het gekyk gisteraand? ek het lekker gelag hoor! ou Jub Jub (geeeeeeen iddeee wie dit is nie) het met alle mag en krag homself beseer sodat hy kan afgaan - koraal het hom 'gesny', en hy het 'n rash ontwikkel toe huil hy sy penis gaan afval, die medic wat hom behandel het se sy besering op 'n skaal van 1 - 10 is 2...

en laasweek was Christina Storm histeries, sy het so aangesit huil oor haar baba... (dogterjtie van 5 jaar) sy was 1 dag opi eiland.... neee hoor! die 'celebrities' is 'n klomp pissies hoor!? Laughing


shame en ou Cindy het die selter gebou toe vote hulle haar af! Shocked
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: Survivor - Wie het gekyk?

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 12:16 pm

ja ja ja ekt gekyk, en stem saam met jou, daai klomp is maar lig in die broek.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Survivor - Wie het gekyk?

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 12:55 pm

nee wat, ek kyk dit glad nie, eks nie groot op reality shows nie.
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Survivor - Wie het gekyk?

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 12:59 pm

oeee neee ek vrek oor reality shows... my anner fav is Keeping up with the Kardashians.. sowat van aansit het ek lanklaas in my lewe gesien... en o ja Girls of the Playboymansion en Kendra was ook funny
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: Survivor - Wie het gekyk?

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.