Nuwe Wiele

Go down

Nuwe Wiele

Pos  Psycow on Thu Jan 28, 2010 10:46 am

Ons het gister ons nuwe karretjie gekry.... YAY.... ..... nie dat kiepie lacontessa al kan bestuur nie ... ja skande van die jaar nogsteeds Embarassed
avatar
Psycow

Posts : 9
Join date : 2010-01-22
Age : 37

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 11:24 am

geluk met die nuwe kar!!!!

en op amper 32 jarige ouderdom het ek ook nie 'nliksens nie, maar ry darm lekker skelm , straat op straat straat op straat af hieheihei
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 11:32 am

Baie geluk!! Dis nou hoog tyd dat jy gaan vir jou lisensie. Ek is baie bly my ma het my gedwing om te gaan
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 11:53 am

ag daar is niks lekkerder as 'n nuwe kar nie!

ek het my liksensie 2003 gekry maar as ek 5 keer 'n jaar self bestuur is dit baie... so ek vrees ook nog maar ver onbekende plekke.

pleinweg.. ek hou nie van bestuur nie.. sug..
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  Psycow on Thu Jan 28, 2010 11:59 am

Hee Hee Hee - almal harra harra aan my om 'n liksens te kry, maar ek het nie tyd nie - dis teveel schlep om af te vat vir alles connected aan die hele proses.

Ons het nou 'n Nissan Livina X-Gear. Dis nice en groter as die Chev wat ons gehad het. Daar was niks fout met die chev nie, behalwe dat dit te klein vir ons begin raak het. Die ou wat daai chev koop gaan 'n massive bargain slat - daai kar is so goed soos nuut nog.
avatar
Psycow

Posts : 9
Join date : 2010-01-22
Age : 37

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 12:14 pm

Udder, ek het met my eie oe gesien wat 'n karongeluk aan my swaer gedoen het, en dit het my helemal 'n vrees gegee vir bestuur.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 12:58 pm

ag dis lekker!! Ek love dit om 'n nuwe kar te ry - hehe.

Eks bly ekt my lisensie, eks baaaie onafhanklik. Ek en marnes is so te se joined by the hip maar as hy swot gaan kuier ek in joburg by my pa of in vanderbijl by my ma, ek weet nie wat ek sou doen as ek nie kon rondry soos ek wou nie
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 2:06 pm

everfresh skryf:Udder, ek het met my eie oe gesien wat 'n karongeluk aan my swaer gedoen het, en dit het my helemal 'n vrees gegee vir bestuur.

Jy moenie dat dit jou afsit nie, ongelukke gebeur!! ek hou ook nie van bestuur nie, maar moet maar elke dag op en af tussen Sandton en Centurion, ek ry nie oor naweke rond tensy ek MOET nie.
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Nuwe Wiele

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.