My Liefste Scotties

Go down

My Liefste Scotties Empty My Liefste Scotties

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 8:31 am

Morgan
My Liefste Scotties Morgan10

Murdoch
My Liefste Scotties Murdoc10

weer Murdoch
My Liefste Scotties Murdoc11

Peyton
My Liefste Scotties Peyton10

Weer Peyton
My Liefste Scotties Peyton11

Quinn en die Troepe
My Liefste Scotties Quinn_10
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 8:41 am

hulle is PRAGTIG!!!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 8:58 am

Very Happy thanks, ek dink ook so!!!

Die salon waar hulle laaste was het net sooo aangejaag, hulle lyk darem nou al beter maar hulle was vreeslik lelik geskeer gewees!

Sal nie weer soontoe gaan nie.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  Bluebell on Thu Jan 28, 2010 9:09 am

Hulle is te oulik.

Nie geweet mens kry wittes nie - nog net swartes gesien.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 9:49 am

hulle word wheaton genoem.

Peyton is besonder lig, sy behoort eintlik soos 'n goue lab te lyk maar sys spierwit, my klein poephol, sys die coolste hondjie, cheeky, moerse oulike persoonlikheid en syt heavy karakter - eks mal oor haar!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 10:45 am

Hulle is pragtig!! Dit lyk of Quinn die helfte van Murdoch se kop in sy bek het - hie-hie
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 11:50 am

ag jitte hulle is oulik! blaf hulle baie?? ek is op soek na 'n klein tipe hondjie wat nie baie blaf nie...
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 12:32 pm

hulle blaf nie vreeslik nie nee, morgan blaf as daar 'n kar kom, murdoch blaf amper nooit en peyton blaf net as sy vir ons iets vra of hello se.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My Liefste Scotties Empty Re: My Liefste Scotties

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.