My metamorfose jaar

Go down

My metamorfose jaar

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 8:29 am

gewig - check - al 6kg verloor, sal dit nie sonder Jesus se wilskrag kon doen nie, die jaar sal ek maer word kom wat wil.

Oefening - check - stap ELKE aand.

hare - check - gaan in lyers sny ROOI kleur en baie uitdun

naels - check - kan nie regtig met lang naels werk nie, veral nie met kontaklense nie, so ek besluit nog.

voete - gaan saam met die hare gedoen word.

klere, mmm probleem, alles begin van my lyf te val, ken iemand 'n goeie naaldwerkster hiehie.

huwelik - met Jesus se genade werk ek daaraan.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: My metamorfose jaar

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 8:33 am

Dis fantasties - ek bid vir jou dat jy elke liewe goal bereik hoor!!!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: My metamorfose jaar

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 10:29 am

Gewig = probeer beter eet, ons eet nou elke aand slaai saam ons kos en sny rys en aartappels uit, en net 1 keer 'n week takeaways...
Oefening= ek wil 'n oefenfiets koop. maar weet dit gaan 'n klerebere plek word. so dis 'n uncheck!
Hare= check sny en kleur elke maand
naels = Check! versorg weekliks
voete = check! versorg weekliks, het sandale ondek.. flower
klere = check probeer elke maand ietsie moois koop, hetsy panty of bloes etc. het altyd net vd kinders gekoop.
Huwelik = SUG... probeer maar weer.
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: My metamorfose jaar

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 10:39 am

Ever - well done girl - bou so aan en jy gaan definitief die vrugte pluk!! Naels - wat van net ' lekker manicure?

Udder - byt net vas, elke klein dingetjie help. sterkte met die huwelik!!


Myne:

Gewig - ha-ha sal maar los tot later
Oefening - ek is te uit asem vir oefening - LOL
Hare - het 'n sny nodig
Naels - laat dit elke maand doen, akriel overlay
Voete - moet meer aandag gee
Klere - MOES nuwes koop want myne pas lankal nie meer nie
Huwelik - Dankie Here, dit gaan goed met ons, en BAIE BAIE DANKIE vir die nuwe babatjie!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: My metamorfose jaar

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 1:03 pm

jong, laat ek maar my lysie ook opsit! hehe

Hare - maak elke dag vas, kleur as ek lus het, kannie onthou wanner laas ek gesny het nie - haha
Klere - hou daarvan om elke nou en dan iets nuuts te koop, ekt desember 'n hele paar nuwe goedjies gekoop (moet net biekie meer aandag gee aan die onderklere afdeling.
naels - ek hou nie van goed oorsit nie so ek moet maar net elke nou en dan versorg (doen dit ook nie veel nie)
voete - lyk baie goed, ek spandeer baie tyd daaraan, ek dink ekt mooi voete en ek probeer hulle maar mooi hou - hiehie
gewig - gaan goed, ekt al 5kg verloor - staan nou stil maar ek glo ek sal weer binnekort begin verloor
Oefening - non existant - het net nie tyd nie, ek gym net in die oggende baie vroeg en met eckard nou in die skool werk dit nie
Huwelik - gaan baie goed, ek kannie kla nie, dit het nog nooit sleg gegaan nie - staan juis 'n helse bos pers blomme voor my wat ml vir my gekoop het toe ek uit was nou nou - hys 'n engel!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: My metamorfose jaar

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.