so wat verkies julle

Go down

so wat verkies julle Empty so wat verkies julle

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 8:25 am

bril of kontaklense

ek het so rukkie terug kontaklense probeer, maar toe eerder berus met die feit om my oe te behou as wat ek dit probeer uitgrawe met my vingers om die kontakte net uit te kry bawhawhawhahwhawa.

ek het lus om dit weer 'n go te gee, eks nu moeg vir die bril.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

so wat verkies julle Empty Re: so wat verkies julle

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 8:36 am

as jy eers die kontaklense onder die knie het sal jy nie weer terug kyk nie.

ek dra nie self bril nie maar ml doen, en nou en dan kontaklense - dit maak net sy oe baie droog.

Gee dit nog 'n go en probeer deurdruk, meeste mense hou op as hulle sukkel, as jy net eers the hang of it gekry het sal jy dit moer baie like!!

Ekt gesien met die pasiente by die oogkundiges waar ek gewerk het, as hulle dit eers reggekry het wil hulle nooit weer bril dra nie!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

so wat verkies julle Empty Re: so wat verkies julle

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 10:16 am

nee wat, ek bly 'n bril girl.. het die kontak lens ding probeer, nie gewerk nie.
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

so wat verkies julle Empty Re: so wat verkies julle

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 10:41 am

Ek is ook 'n bril girl, hou nie van grawe in my oe nie.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

so wat verkies julle Empty Re: so wat verkies julle

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.