ek het 'n gewas in my oor

Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty ek het 'n gewas in my oor

Pos  everfresh on Thu Jan 28, 2010 8:21 am

dokter het lank terug gese dat dit nie kwaadaardig is nie, maar dat dit wel op 'n punt gaan kom waar dit my gaan begin pla, want dit is soos 'n beentjie wat net aanhou groei en groei, wel eks nou op daai punt, voel of die hele regterkant van my al geafekteer word deur die oor wat ook al amper helemal doof is. More gaan ek weer dokter toe om te hoor wat hy wil doen, medikasie of laat uitsny. Dink maar aan my.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty Re: ek het 'n gewas in my oor

Pos  Spikkels on Thu Jan 28, 2010 8:32 am

baie sterkte!!

Hy sal hom ten to one uitsny, veral as jy al amper doof is in daai oor!!

Ek dink aan jou hoor!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty Re: ek het 'n gewas in my oor

Pos  Bluebell on Thu Jan 28, 2010 9:13 am

En hoekom hoor ek nou eers hiervan!!!!! Mad

Baie sterkte. Dink aan jou. Laat weet wat omie dr sê.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty Re: ek het 'n gewas in my oor

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 28, 2010 10:42 am

Baie sterkte, laat die omie die ding uithaal once en for all
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty Re: ek het 'n gewas in my oor

Pos  Psycow on Thu Jan 28, 2010 10:45 am

Oi, sterkte girl. Hou ons maar op hoogte wat oom dok sê.
Psycow
Psycow

Posts : 9
Join date : 2010-01-22
Age : 37

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty Re: ek het 'n gewas in my oor

Pos  UdderCow on Thu Jan 28, 2010 11:52 am

eina! alle sterkte!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

ek het 'n gewas in my oor Empty Re: ek het 'n gewas in my oor

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.