hey Spikkie

Go down

hey Spikkie Empty hey Spikkie

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 12:08 pm

hoe gaan dit met jou oog ding... jy weet daai wat jy gedoen het om na iemand se oe te kyk dan kan jy se wat is fout?
o fok ek hoop jy het so iets gedoen!? baawaahaa! maar ek kan onthou jy het iets in daai lyn gedoen? vergewe my maar as jy nie? ek sukkel bietjie met memory stuff. het een of ander blok in 2007 / 2008 opgedoen. Laughing
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

hey Spikkie Empty Re: hey Spikkie

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 12:40 pm

lol! nee moenie worry nie, daars niks fout met jou geheue nie, ek wag vir die blerrie dr om my terug te bel oor die tweede handboek, ek wag nou al amper 'n jaar, ekt hoeka vanoggend weer gebel, maar dis nou sy dag af, gaan more oggend weer bel, en dan elke donderse dag tot ek dit kry. Ekt begin met die kursus toe ek 12weke swanger was met eckard!!!!!!!!!!!!!!

Ekt nog net een les gehad en ekt R12 000 betaal, dis nou sommer stront hierdie, eks nou moeg gewag!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.