beplan julle iets vir

Go down

beplan julle iets vir Empty beplan julle iets vir

Pos  everfresh on Tue Jan 26, 2010 12:02 pm

valentynsdag??

Quentin verjaar op valentynsdag en hy gan nie eers hier wees nie.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

beplan julle iets vir Empty Re: beplan julle iets vir

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 12:10 pm

ag nee dit suck vir jou ne?! Crying or Very sad

nee ons beplan niks. dit sal seker net nog 'n dag wees in ons huishouding.
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

beplan julle iets vir Empty Re: beplan julle iets vir

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 12:31 pm

Dis nou 'n sleg ene Evertjie!!

Ons doen nooit iets op Valentines nie, ons is mos klaar getroud - LOL Ek koop gewoonlik vir die kids elkeen 'n klein beertjie en tjoklits net vir die snaaksegeit
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

beplan julle iets vir Empty Re: beplan julle iets vir

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 12:43 pm

Ek glo nie ons gaan iets doen nie, dis nie 'n big deal by ons nie.

Dis more ons huweliksherdenking en ons sal ook niks kan doen nie want my ml moet twee vakke her en hy sal moet leer. Ons sal maar biekie weggaan of uitgaan of iets as hy klaar geskryf het!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

beplan julle iets vir Empty Re: beplan julle iets vir

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 2:19 pm

Baie geluk julle 2, hoeveelste herdenking is dit nou? Hou duime vas vir ml se eksamens!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

beplan julle iets vir Empty Re: beplan julle iets vir

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 3:19 pm

dankie, dis nou 4 jaar. thanks ek sal vir hom se!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

beplan julle iets vir Empty Re: beplan julle iets vir

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.