Chat niemand dan nie?

Go down

Chat niemand dan nie? Empty Chat niemand dan nie?

Pos  Spikkels on Mon Jan 25, 2010 3:45 pm

Wat gaan aan dat almal so stil is? werk julle te hard?

Hoe was julle naweek gewees?

Ekt 'n riller gehad, eckard was siek met een of ander pens ding, saterdag baie sleg gevoel, saterdagnag opgegooi en maag het gewerk, sondag was beter darem

Ekt van vrydag tot sondag SES positiewe swangerskaptoetsies gedoen, en sondagoggend bloedtoetse laat doen, vanoggend 3uur begin en die bloedtoetse se uitslae is negatief - nou verduidelik dit vir my asb want ekt nie 'n clue hoe de moer dit werk nie affraid
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Mina on Mon Jan 25, 2010 7:39 pm

Ai toggie en hier raak ek amper opgewonde!!! Dit maak glad nie sin nie hoor...


Meskien moet jy net vir n check up gaan by die gynie?
Mina
Mina

Posts : 4
Join date : 2010-01-14
Age : 40

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Bluebell on Tue Jan 26, 2010 8:27 am

Nee vrek, dit klink nie reg vir my nie. Ek kan onthou die dr het een keer vir my gesê met daai tuistoetse - as dit negatief is, kan dit nogsteeds positief wees, maar as dit positief is, is dit positief. Ek sal vir 'n sonar of iets gaan as ek jy was.

Naweek was heel rof gewees - onder andere Dehan se partytjie gehad. Het paar fotos op FB gelaai as julle wil gaan kyk. Sal later nog opsit.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 8:36 am

ek vermoed ek was dalk vir 'n klein rukkie swanger - haha.

Dit was ten to one 'n baie vroee miskraam. Die strepies was lig om mee te begin en dit het al ligter geword.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 9:16 am

Ai Spikkie dit maak glad nie sin nie, dalk moet jy 'n rukkie wag en weer toets?

Ons het 'n baie besige naweek gehad, Saterdag geshop tot ek amper omval en Sondag was ons Jhb dieretuin toe - Juan het dit vreeslik geniet.

Julle daar is die MOOISTE babaklere in die winkels, maar ek moet my maar inhou vir nog 2 weke, ek wil eers weet wat ons gaan hê
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 10:21 am

dis so moeilik om nie te koop nie ne!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 10:26 am

Ek hou myself mooi in - LOL

Hoe ganit met jou hondjie, sy al by die huis?
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 11:00 am

O Ja, skiesie, ek moes al laat weet het, dit gaan baie goed, sys by die huis, perdfris en gesond en weer net so stout soos altyd Very Happy
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 11:22 am

Ag dankie tog, hulle raak so skielik siek, nes die kids. Het my honnie Saterdag by die veearts gehad, sy het 'n vlooi allergie, sy het omtrent nie meer hare op haar rug en stert oor nie - shame, maar dit gaan darem al beter
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 11:46 am

liewe hel, dis 'n snaakse ding om te he!!

My hond het al brandsiek gehad - jis syt sleg gelyk, haha, daar was sulke bolle hare oral in die huis soos dit uitgeval het, gelukkig is dit ook gou uitgesort en haar hare het gou terug gegroei, dis die swart labbie gewees, syt flippen funny gelyk, arme liefie!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 11:56 am

wasi bd werk nie, is vandag terug en moet 60 logon IDs create vir nuwe users. so ek is BESIG EEEEEEEN dis 1 call. dan het ek nog ander calls ook op my naam wat ek moet doen. en ek IS NIE IN DIE FKEN MOOD vir werk nie!

die werk is bekommerd oor my agv johan se probleme, hulle se dis onnatuurlik dat ek so 'sterk' bly en aan soveel stress en trauma blootgestel word so nou moet ek iemand gaan sien... Rolling Eyes o ja ek sukkel bietjie met woede... ek kablowie cherry vir die gerigste...
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  everfresh on Tue Jan 26, 2010 12:00 pm

dis baie snaaks, ek stem wag nog 'n rukkie en toets dan weer.

2010 weer 'n vrugbare jaar hiehie
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 12:35 pm

Udder, hoe ganit nou met Johan? Vat al die hulp wat jy kan kry, jy hoef nie alles self te hanteer nie.

Spikkie, dis my swart hond wat die probleem het, so lyk lyk vreelik snaaks met die kaal kolle. Shampies en sy stink so dat ek haar amper nie in die huis wil laat inkom nie. Die veearts sê die stink gaan saam met die allergie, moet sê sy ruik al biekie beter Razz
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Chat niemand dan nie? Empty Re: Chat niemand dan nie?

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.