hey hey its friday

Go down

hey hey its friday Empty hey hey its friday

Pos  everfresh on Fri Jan 22, 2010 7:27 am

UITEINDELIK!!!!! wat gaan jule die naweek doen?? Quentin kom huis toe, net vir die naweek, darm sal Karida met hom kan tyd spandeer. Ek gaan nog 'n dvd uitneem van greys anatomy kan nie wag nie, eks verslaaf.

Ek het ook niks gewig verloor die week nie, nog net my 3 kg wat ek verlede week verloor het, ai.

Nou ja, wat is julle nuus?
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Spikkels on Fri Jan 22, 2010 8:20 am

Ons gaan maar net rustig wees, geen groot planne nie.

Watse seisoen van greys is jy nou?

Ekt die nuwe season tot by episode 8 of 9 as iemand belang stel!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Bluebell on Fri Jan 22, 2010 8:28 am

More is dit Dehan se partytjie. So, vanaand nog 'n paar goedjies doen. Sondag maak ons pot saam met familie. En dan is dit alweer maandag!
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Belle on Fri Jan 22, 2010 8:47 am

Ai julle my hart is baie seer vandag - my broer het laat weet dat hy 29 Jan ingaan vir 'n operasie omdat sy hartspier nie lekker werk nie - hulle gaan of stents insit of hartomleiding afhangende van die skade. EK weet deesdae doen die dr's die operasie sommer net so en dit is nie meer so 'n groot storie nie, maar vir my is dit. DIt is te naby aan die huis - ek is hartseer en bekommerd oor my boetie! Hy is so 'n goeie man vir sy vrou en Pa vir sy 3 dogters en ons het hom almal nog so nodig - bid asb dat hy ok sal wees Crying or Very sad Crying or Very sad Crying or Very sad
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 22, 2010 8:59 am

Elize, julle is in my gebede, ek is seker hy sal fine wees!!

Hierdie naweek is 'n besige ene vir my, more moet ek gaan skoolklere koop, wil my naels laat doen, groceries koop, hond veearts toe vat. Sondag vat ons vir Juan Lola Park toe vir sy birthday, sjoe, ek is alklaar moeg Very Happy
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  everfresh on Fri Jan 22, 2010 9:06 am

Spikkels: eks nou eers by seisoen 3 disk 2 ek dink, maar gee bietjie inside info, is goerge toe dood? en is grey en daai dokter ooit toe by mekaar uitgekom, of sy en die veearts, en wat het met issi gebeur nadat danny dood is?? en daai ander dokter kon hy weer opereer nadat sy hande so gebewe het van die skiet.


Elize, baie sterkte vir jou boetie, hou ons op hoogte.

JSK, geniet die besige naweek

BlueB, lekker party en kom wys fotos.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Spikkels on Fri Jan 22, 2010 9:49 am

ag nee Elize!! ek sal definitief bid dat dit sal goed gaan met jou boetie!!

Is jy seker jy soek al daai info??? Gan dit dit nie vir jou spoil nie?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  everfresh on Fri Jan 22, 2010 9:57 am

ek SOEK, ek SOEK bounce
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Spikkels on Fri Jan 22, 2010 10:14 am

haha, george is dood ja, 'n bus het hom raakgery toe hy 'n vreemde girl se lewe gered het.

Bourke het reggekom na die skiet ding maar hy gaan uit die storie gaan, vir christina by die altar los sover ek kan onthou.

Meredith en derick is saam ja, hulle het aan die einde van die laaste seison sommer so gou gou getrou op 'n post it note.

izzy was gebreek na denny dood is, sy pa gaan na haar toe kom met 'n cheque van $8miljoen - sy gaan dit vir die hospitaal skenk om die denny douquet (sp) memorial clinic oop te maak wat aan die hosp is.

um, wat wou jy nog weet?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  everfresh on Fri Jan 22, 2010 10:33 am

nout ek skoon hoendervleis.

ek sal nog kom vra, kan ook nie nou alles onthou nie.

DANKIEEEE alien
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Spikkels on Fri Jan 22, 2010 10:39 am

hahaha
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Bluebell on Fri Jan 22, 2010 1:04 pm

Belle, bid vir julle. Sjoe, dis soos jy sĂȘ - dis naby aan die huis. Sterkte vir julle.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

hey hey its friday Empty Re: hey hey its friday

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.