Hoe de hel

Go down

Hoe de hel Empty Hoe de hel

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 3:40 pm

Hou mens jou kar skoon, ek kry dit net eenvoudig nie reg nie!!!!

Ekt nou omtrent 'n swartsak vol gemors en papiertjies en rosyntjies en swieties en stront uit die xtrail gehaal, daar le nou nog 'n hele kerskous vol speelgoed, windowsox, klere en skoene van eckard en 'n klomp boeke in hom rond.

Ekt nou daar by die bank so deur die agtervenster geloer en amper omgeval van skaamte, jis!!

So se my, wat maak julle?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Hoe de hel Empty Re: Hoe de hel

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 4:16 pm

Haal alles elke aand uit die kar uit dan bly dit skoon
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Hoe de hel Empty Re: Hoe de hel

Pos  Madeleine on Wed Jan 20, 2010 4:28 pm

Een van ons pelle het 'n garage en die car wash se ouens ken al my bus.
Hulle moet hom 3 keer deur die car wash vat om hom skoon te kry!
Hulle vra my ekstra Smile
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Hoe de hel Empty Re: Hoe de hel

Pos  Belle on Thu Jan 21, 2010 8:53 am

In my "nuwe" kar word daar nie ge-eet nie - daar is niks, nie 'n papiertjie of niks in - groot verskil tussen nou en my ou kar - die kids weet ook & help om die kar skoon te hou
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Hoe de hel Empty Re: Hoe de hel

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.