wats vir lunch

Go down

wats vir lunch

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 1:05 pm

behalwe my glas slimeeze, 1 skyfie waartlemoen en 1 skyfie papaja.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 1:11 pm

Ek het leftover pasta gehad, yummy!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 1:18 pm

eks vrek lus vir pasta, maar kan net woensdae stysel eet. sug EK HAAT BLERRIE VET WEES.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 2:05 pm

Hou net uit, het jy al geweeg vandat jy slimeeze begin het?
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 3:12 pm

ekt verlede week 2kg verloor, nog nie weer geweeg nie.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 3:26 pm

nou net 'n hand vol neute geeet, eks op simply slim, so eks net nooit honger nie
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 4:15 pm

Spikkie, daai pille is nie goed vir jou nie, dis nie geregistreer by die mediese raad nie en ook nog nie getoets nie, ek het dit ook gebruik en gelos
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  everfresh on Thu Jan 21, 2010 7:39 am

Regtig JSK?? en ek wou nog vra hoe doen jou sussie op di epille?
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 21, 2010 9:59 am

Daar was 'n elle lange artikel in die Beeld in Desember. Ek het my sus die goed maak weggooi!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: wats vir lunch

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.