ek kan nou maar

Go down

ek kan nou maar

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 12:24 pm

HUIS TOE GAAN, met 'n storieboek op die bed gaan le. Ek is aan die Sleep
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ek kan nou maar

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 12:42 pm

Shame man! Wanneer is Karida se atletiekdag?
avatar
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ek kan nou maar

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 12:56 pm

Ek is sooooooo met jou, ek kan doen met 'n Laughing
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ek kan nou maar

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 1:03 pm

was vandag gewees, ek kon nie afkry nie, maar ouma en oupa het gaan kyk, sy het HEEL EERSTE van agter gekom, siestog. I love you
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ek kan nou maar

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 3:38 pm

ag moeder mammie! Ek love dit om sulke goed te kyk, veral met die jonger outjies, wat sommer in trane uitbars of verkeerde rigting hol, of gaan sit of iets!!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: ek kan nou maar

Pos  Belle on Thu Jan 21, 2010 9:03 am

everfresh skryf:was vandag gewees, ek kon nie afkry nie, maar ouma en oupa het gaan kyk, sy het HEEL EERSTE van agter gekom, siestog. I love you

Ag Mamma - solank sy dit geniet het! Very Happy
avatar
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: ek kan nou maar

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.