My ml is 'n sucker

Go down

My ml is 'n sucker Empty My ml is 'n sucker

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 10:00 am

Ek het nou die dag geskimp en gesê dat ons nou die balans in ons huis moet rekry. Ons kort nog 'n hond - ons het 3 katte, een van die dae 3 kinders en net 2 honde. Kan julle glo hy het daarvoor geval, nadat ek en die kids ons saak geredeneer het? Hy is eintlik maar 'n grote ou sucker en ek is baie lief vir hom - LOL
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 10:30 am

Cooool!!

Watse hond gaan jy kry?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 10:38 am

nou moet jy net 'n tweeling verwag....... lol!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 10:42 am

Ha-ha everfresh, very funny!!!!

Ek weet noggie watse hond nie, maar ek wil 'n kleinerige breed hê, willie nog 'n grote kry nie, ons het mos die 2 boerboele.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 11:52 am

Cute man! Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 1:22 pm

wat van 'n miniatuur worsie...

ag ek mis my ou bobby so... hy was klein met 'n borsie en oortjies wat amper op die grond gesleep het. hy was so sweet...
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 2:17 pm

Fanks Udder maar no-fanks, daar is 'n paar breeds wat ek glad nie van hou nie en worsies is een van hulle - LOL Het ook iewers gehoor dat worsies nie goed is met klein kindertjies nie??
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 3:20 pm

Ek like ook glad nie 'n worsie nie - hulle suck - hehe.

skotties is baie oulik!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 4:52 pm

Ja hulle is baie oulik, maar daar is nie 'n manier wat ek so baie geld betaal vir 'n hondjie nie - no way!! Juan het 'n bulldog puppy gesien en wil natuurlik ene hê, maar teen R6000 'n hondjie kan hy maar lekker droom!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

My ml is 'n sucker Empty Re: My ml is 'n sucker

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.