SWAK DIENS

Go down

SWAK DIENS Empty SWAK DIENS

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 9:25 am

ek probeer nou al van verlede jaar NOVEMBER om 'n skip by my direkteur se huis te laat aflewer, hy het dit al tot betaal, maar geen skip, geen antw, ek het nou al 7x die faks met die padkaart na die vrou by die stadsraad gestuur, maar nog steeds geen luck.l

Nee regtig dit maak my boos verby Twisted Evil
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

SWAK DIENS Empty Re: SWAK DIENS

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 9:37 am

Customer service in hierdie land is heeltemal dood!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

SWAK DIENS Empty Re: SWAK DIENS

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 9:50 am

Dis die stadsraad, wat verwag jy??? Hulle is pateties!!!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

SWAK DIENS Empty Re: SWAK DIENS

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 9:53 am

Evil or Very Mad Evil or Very Mad
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

SWAK DIENS Empty Re: SWAK DIENS

Pos  Psycow on Fri Jan 22, 2010 1:43 pm

Ons kan eintlik nie kla oor diens nie ..... want daar is net nie diens nie....
Psycow
Psycow

Posts : 9
Join date : 2010-01-22
Age : 37

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

SWAK DIENS Empty Re: SWAK DIENS

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 12:21 pm

gaan kla op www.hellopeter.com

ek het gaan kla oor swak porter diens by Sun City en het sommer 'n naweek mahala gekry by hulle.
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

SWAK DIENS Empty Re: SWAK DIENS

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.