Ai die kinders!!

Go down

Ai die kinders!! Empty Ai die kinders!!

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 9:12 am

Ons het van 1uur vanoggend af tot 4uur elke uur freaking kots skoongemaak, eckard het net onophoudelik opgegooi, ekt niks meer skoon beddegoed nie, ek weet nie wat kon fout wees nie want vanoggend is hy huky dory. Maar natuurlik is ons zombies.

Ek kan als handle behalwe opgooi, jis dis vir my erg, hy kan eerder op my poef as op my opgooi, daai reuk kan ek nie handle nie, marnes moes maar elke keer kom skoonmaak en so aan, dit het so gesuck!

joys of parenthood ne!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Ai die kinders!! Empty Re: Ai die kinders!!

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 9:23 am

ag nee, hoop hy is gou beter!!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Ai die kinders!! Empty Re: Ai die kinders!!

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 9:39 am

Ai toggie, bly hy is beter!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Ai die kinders!! Empty Re: Ai die kinders!!

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 11:53 am

Urg shame man hoop hy is beter
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Ai die kinders!! Empty Re: Ai die kinders!!

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 12:36 pm

ek raak net so gou naar vir opgooi... Johan moet ook maar elke keer help. Liam is die kotsertjie in die huishouding. hy het juis sondag aand op my en opi mat opgegooi.. maar is fine, geen koors geen pap lyfie niks nie! weti wat is fout met die kind nie.

Jano het 'n vreeslike sensitiewe neus hy sal gou vra wat stink so dan se hy urhg urhg EK GAAN OPKOTS! LOL! maar daar kom nie 'n druppeltjie by sy mond uit nie. Laughing
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Ai die kinders!! Empty Re: Ai die kinders!!

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 12:42 pm

OPKOTS lol! flip hys oulik!!

Eckard gooi nie sommer op nie, so as hy doen dan weet ek daars iewers iets nie lekker nie.

Dit lyk darem of dit nou oor is, marnes was gister siek daarmee en ouma ook laasweek - dis seker maar so 24hr maag bug of iets. Gelukkig het ek dit nog nie gekry nie!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Ai die kinders!! Empty Re: Ai die kinders!!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.