Bid asseblief

Go down

Bid asseblief Empty Bid asseblief

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 9:10 am

My nuutste skottie - Peyton - het bosluiskoors, sy lyk al van sondag af nie lekker nie, maar haar oe en tandvleis was nie bleek nie en syt menskos geeet, syt net nie gespeel soos altyd nie.

Ekt haar nou maar vanoggend veearts toe gevat, dis sowaar as wragtag bosluiskoors, eks so bekommerd.

Bid asseblief dat sy sal deurtrek, die veearts reken haar kanse is goed oor sy nog eet en sy nog op haar voete is, maar julle asseblief, eks bitterlik lief vir haar en syt letterlik 'n PLAAS se prys gekos, dit voel so sleg om te mention dat sy duur was maar dis nie net dit nie, sys so oulik, vol lewe en het die oulikste persoonlikheid.

Eks bekommerd, bid hard asseblief Sad
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 9:27 am

maak so, sterkte!!! I love you
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 9:45 am

Ek is seker sy sal fine wees, veral as die veearts sĂȘ haar kanse lyk goed!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 9:52 am

Shame man - bid vir julle
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 22, 2010 9:00 am

Spikkie, hoe ganit met jou honkie?
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Spikkels on Fri Jan 22, 2010 9:47 am

Ek was gister middag na werk weer by die veearts, sy lyk baie beter, sys van die drip af en hulle se dit gaan goed. Sy moes nog gisteraand daar slaap, hy se sy kan dalk vandag huistoe kom.

Baie dankie vir julle gebede!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 22, 2010 10:28 am

Dis fantastiese nuus!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.