Bluebell en JSK

Go down

Bluebell en JSK Empty Bluebell en JSK

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 7:29 am

Baie geluk met julle kids se bdays, hoop dis ' n heerlike bederfdag, en hulle mag net swieties en koek eet vandag. Very Happy
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bluebell en JSK Empty Re: Bluebell en JSK

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 9:05 am

Baie geluk met die verjaarsdae!!! Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bluebell en JSK Empty Re: Bluebell en JSK

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 9:06 am

Happy Birthday Dehan!!!!!!

Juan is baie chuffed om 5 te wees - LOL

Dankie maaikie virrie gelukwensing!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bluebell en JSK Empty Re: Bluebell en JSK

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 9:13 am

Baie geluk julle!!!

Ek hoop die jaar wat voorle is vol liefde en opgewondenheid vir julle seunkies!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Bluebell en JSK Empty Re: Bluebell en JSK

Pos  Bluebell on Thu Jan 21, 2010 10:19 am

Baie dankie!

JSK - geluk met Juan se b'day.

Wel, ontbyt vir Dehan gisteroggend was eers pap, maar hy change to sy mind na koekies toe. Het maar gesĂȘ dis ok - hy verjaar net 1 maal after all.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

Bluebell en JSK Empty Re: Bluebell en JSK

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.