Ek het sopas

Go down

Ek het sopas Empty Ek het sopas

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 11:56 am

My viool gaan huur en die eerste lesboek gekoop. Ek begin vrydagmiddag met klasse, ek kannie meer wag nie!!!

Dis iets wat ek nou al lankal wil leer en ekt net besluit, die jaar gaan ek dit doen!!

Hou duim vas dat ek dit sal regkry, eks moerse opgewonde alien
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Ek het sopas Empty Re: Ek het sopas

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 12:03 pm

wow dis great, baie sterkte en jy moet dit vreeslik baie geniet.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Ek het sopas Empty Re: Ek het sopas

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 12:05 pm

Go for it!!!! Ek is seker jy sal regkom.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Ek het sopas Empty Re: Ek het sopas

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 12:06 pm

jis ek hoop so, dit sal so super cool wees as ek kan speel!!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Ek het sopas Empty Re: Ek het sopas

Pos  Bluebell on Tue Jan 19, 2010 1:10 pm

Ag lekker. Ek wil ook nog graag leer om viool en dwarsfluit te speel. Wanneer weet ek nie. Toe die ds daai deel hoor het hy gedink dis 'n helse goeie idee - kan dan sommer help met die voorsang. Ek wonder of hy weet hoe lank ek gaan vat om te leer! Very Happy
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Ek het sopas Empty Re: Ek het sopas

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 1:28 pm

MY vriendin vra nou net vir my hoeveel lesse voor ek 'n liedjie kan speel!!

Ek kan nie eers note lees nie - bwahahahahaha - hierdie is die grootste leap of faith in myself wat ek nog ooit gevat het hoor, maar teen R540pm vir lesse dink ek ek gaan nogal baie oefen en baie hard probeer!!!

Ek huur 'n viool vir R85pm dis goedkoop he, en na ses maande as jy besluit jy wil een koop dan trek hulle die geld wat jy betaal het vir die huur van die nuwe een se prys af, moer cool!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Ek het sopas Empty Re: Ek het sopas

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.