The sims 3

Go down

The sims 3 Empty The sims 3

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:55 am

Het een van julle nie dalk the sims pc games nie? Ek wil dit he.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 10:50 am

My dogter het die hele reeks, sal kyk of ek SIMS 3 vir jou kan copy.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 11:49 am

dit sal vreeslik nice wees as ek sommer alles kan copy, ek sal chocolates bring Very Happy
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Belle on Tue Jan 19, 2010 11:55 am

Spikkels skryf:dit sal vreeslik nice wees as ek sommer alles kan copy, ek sal chocolates bring Very Happy

As jy nou gaan copy................................... wat van 'n copy in my rigting gooi - ek sou chocolate koek aangebied het maar jy wil mos so ver bly Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 11:57 am

pos maar 'n resep - bwahahaha
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 12:02 pm

Ha-ha, ek sal vanaand vir Danielle vra om dit vir julle te copy, Belle jy gaan vir my jou posadres moet stuur. Sal julle more sê of dit gewerk het. Moenie worry oor die chocolate koek en die chocolates nie, ek isklaar dik genoeg en groei by die dag!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 12:07 pm

Daai baba soek chocolates man!! of moet ek 'n wortel bring?

Dankie duisend hoor, ek waardeer dit vreeslik!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 12:12 pm

Tjollie hou baie van tjoklits Smile
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 9:10 am

Julle gaan nog so 'n rukkie geduldig moet wees, ek moet groter DVD's gaan kry. Die game het 'n DVD van meer as 6gig nodig en die wat ek het is net 4.7 gig. Sal die naweek gaan kry.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Spikkels on Wed Jan 20, 2010 9:12 am

Jy moet asseblief vir my se hoeveel dit kos, dan gee ek jou die geld terug ok!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 9:37 am

Nee man, moenie worry nie, moet in elk geval blanks gaan kry vir by die huis.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 9:54 am

Sal vir jou replacement dvd's stuur - dankie!
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Wed Jan 20, 2010 10:02 am

Nee Belle, ek stuur vir jou 'n copy met liefde, ek willie dvd's hê nie!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Belle on Wed Jan 20, 2010 11:51 am

Juan-se-koei skryf:Nee Belle, ek stuur vir jou 'n copy met liefde, ek willie dvd's hê nie!!

Jy is 'n regte honey dankie! Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 8:12 am

is daar al enige vordering JSK?

eks opgewonde - hiehie
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 9:05 am

Grote, grote askies Spikkie, ek het helemal hiervan vergeet, gaan dit nou in my boekie skryf en my gat in rat kry Shocked
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Spikkels on Mon Feb 01, 2010 9:22 am

Hiehie, no worries, ons almal weet hoe dit voel om 'n porridge brain te he!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Juan-se-koei on Mon Feb 01, 2010 11:32 am

Dit het my verskriklik erg geslaan nie keer - LOL. My sus het vir my 'n lekker notaboekie gekoop wat in my handsak pas, ek skryf ALLES daarin neer en check dit gereeld sodat ek nie vergeet nie!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

The sims 3 Empty Re: The sims 3

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.