Maandag!!!

Go down

Maandag!!! Empty Maandag!!!

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 9:15 am

Word Alicia se mangels uitgehaal.
Julle moet asb duimvashou dat alles goedgaan en dat sy fine is na die narkose.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:18 am

ag siestog!!!!!!!!!!!!

Baie baie baie baie baie sterkte, eckard sin is in november uitgehaal, dit was aaklig soos jy weet!!!

Ek sal hard bid dat sy ok sal wees na die narkose en dat sy sal eet en sluk en sonder moeilikheid haar meds drink etc.

BTW - het jy al by jou broer gehoor oor 'n ander seeltjie vir daai bottel? en my niggie wil weet of daar nie al winkels is wat dit verkoop nie.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 10:48 am

Baie sterkte, ek hou styf duime vas dat alles goed sal verloop!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  Belle on Tue Jan 19, 2010 10:59 am

Baie sterkte sal vir julle bid
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 11:05 am

Thanks julle!

Spikkels ek het al skoon daarvan vergeet. Sal hom bietjie vra.
Die bottels moes al in Clicks gewees het maar daar was een of ander hiccup met die admin.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 12:02 pm

o okay, ekt sommer vir haar gese sy moet op die internet gaan en sommer van die site af bestel!

Jy moet dit biekie bemark aan al hierdie koeie wat kleintjies oppad het, daai ding is moer cool
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 12:05 pm

baie stekte, laat weet hoe dit gegaan het.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Maandag!!! Empty Re: Maandag!!!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.